Verligte wyn
is daar 'n rede vir die seer?? is daar 'n rede vir die onreg?? ek soek jou in my woorde ek soek jou in my bloed jy vloei deur my...
Treur Gebed van'n Suster
Vlerklose engel van bo Vlerklose kind uit hemel vermoë 'n Godgegewe geskenk ‘n tydelike wenk Deur die heilige water word mens gevind Deur...
Sonder blaam
Seer het jy my gemaak Met jou dood, vergete agter gelaat Jou gevoellose martelaar Hoekom moet ek die onweetend in gaan Ek gaan met...
Ouma
Ouma’s gee soentjies en drukkies wat eina’s reg maak En botties wat baie lekker smaak Haar hart vol van liefde en hande vol van lekkers...
My pa
‘n Man hoog geplaas ‘n Man wat die skare kan verbaas Kort en kragtig Kalm en magtig Staan vir dit waarin hy glo God die Vader en die...
Kuier kyk en werk...
Met elke volla wat verby ry met elke drie in 'n game gedruk met elke song op 5fm gespeel raak ek verlief op jou Met elke rooi glasie...
Boemelaar
Boemelaar Boemelaar sit jy alleen in die nag Langs ‘n bitter vuurtjie le jy en wag Skyns tussen die sterre en die sekel maan Loop daar ‘n...
Beste Pel
Beste Pel Jys my mooi weer en warm winters dae My glimlag sonder vrae Jys my waiter met die mooiste blou oe My beste pel sommer net so...