top of page

Kuier kyk en werk...

Met elke volla wat verby ry met elke drie in 'n game gedruk met elke song op 5fm gespeel raak ek verlief op jou Met elke rooi glasie wyn met elke shooter by die bar met elke soen op my voorkop en elke foon oproep Met elke sms gestuur met elke laat aand movie wat ons kyk met elke drive waarop ons gaan soek ek weer jou lippe teen myne, hoe jy my saggies soen. Met elke aand wat ons uitgaan met elke smoke wat jy rook met elke draai op die dansvloer mis ek hoe jou arms my omvou Met elke joke gemaak met elke pasta dis opgetower met elke voordeur klokkie wat lui wens ek jy kon net nog 'n uur langer bly

5 April 2009


Featured Posts
Check back soon
Once posts are published, you’ll see them here.
Recent Posts
Archive
Search By Tags
No tags yet.
Follow Us
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square
bottom of page