Ouma
Ouma’s gee soentjies en drukkies wat eina’s reg maak
En botties wat baie lekker smaak
Haar hart vol van liefde en hande vol van lekkers
Ek geniet dit om my ouma te sien in die oggend selfs voor die wekker
Ouma bad my soms en maak my lyfie lekker sag
Ons ry elke middag na haar werk om vir ouma te wag
Ouma is nou ‘n dag ouer
Maar dit maak nie saak
Net nog ‘n dag wat ek net liewer vir haar raak
My ouma het my geleer van een, twee en drie
Daar is nie ‘n better ouma as myne nie.
Ek weet ek is ouma se liefiekind, Sy sê altyd so
Ek weet ek kan niks verkeerd doen in my ouma se oë
06 November 2015