top of page

My pa

‘n Man hoog geplaas ‘n Man wat die skare kan verbaas Kort en kragtig Kalm en magtig Staan vir dit waarin hy glo God die Vader en die Hemele bo Geduldig en versigtig Met die wyshede van Salomo Die geduld van Job ‘n Man daar gesit Om te versorg, te beskerm en te bid Te bid vir al die tye verlore Al die dade onbeskore Elke preek wat hy gee Deel hy sy gevoelens mee Op gestaan uit sy verlede As vader, al die seer en pyn vergete ‘n Realistiese dromer ‘n Geleentheid maker van formaat ‘n Man uit die kruis gekerf ‘n Man uit liefde gewerf Die een wat vroeg oggend opstaan om koffie te maak Die tipe man wat ek meer wil trou ‘n Man met ewe waarde in die tuin as kombuis Met pasta of braaivleis ‘n Man wat sy gesin teen alle koste beskerm ‘n Man, ‘n gebore Vader vir sy hart se punt Pa en dogter deur liefde en bloed gebind

21 Junie 2009


Featured Posts
Check back soon
Once posts are published, you’ll see them here.
Recent Posts
Archive
Search By Tags
No tags yet.
Follow Us
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square
bottom of page