top of page

Verligte wyn

is daar 'n rede vir die seer?? is daar 'n rede vir die onreg?? ek soek jou in my woorde ek soek jou in my bloed jy vloei deur my are deur my gemoed... soos goedkoop dwelms laat jy my kop draai deur halwe beloftes drome en leuens dwing jy my in een ken ek jou hart ken ek jou my engel engel van seer en smart wat is die rede vir die seer?? wat is die rede vir die onreg?? ek verlang weer na jou my goedkoop dwelm my goedkoop wyn verligting van alle onreg en pyn.

20 Februarie 2009


Featured Posts
Check back soon
Once posts are published, you’ll see them here.
Recent Posts
Archive
Search By Tags
No tags yet.
Follow Us
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square
bottom of page