top of page

Beste Pel

Beste Pel

Jys my mooi weer en warm winters dae My glimlag sonder vrae Jys my waiter met die mooiste blou oe My beste pel sommer net so ure en ure aan een het ons gechat tot albei se batterye flat my blou oog, swartkop pel Vir jou patat kan ek alles vertel Jys my koffie by die sidewalk My 2min cellc free talk My chillpil as ek boos my coobah roos My popcorn en chickflick Die ene met wie ek click Jys my medlemon en lemoensap My laat nag grap My Bundu langarm dans my tweede kans my beste pel die ene vir wie ek als vertel...

19 Julie 2009


Featured Posts
Check back soon
Once posts are published, you’ll see them here.
Recent Posts
Archive
Search By Tags
No tags yet.
Follow Us
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square
bottom of page